Maand: September 2020

goeie Bure

Toe die lugruim van die VSA gesluit is na die aanvalle op 11 September 2001, moes vliegtuie so sou as moontlik op die naaste lughawe gaan land. Byna 40 vliegtuie het by die klein lughawe in Gander, in Newfoundland, geland. Skielik het hierdie klein Kanadese gemeenskappie byna verdubbel in grootte toe duisende vreesbevange passasiers daar aangekom het. Mense het behuising…

jy weet nooit nie

Terwyl ek op kweekskool was, het ek ’n jeugkamp vir seuns en dogters by die YMCA hanteer. Ek het elke dag begin deur ’n kort storie te vertel waarin ek probeer het om ’n aspek van die evangelie te illustreer. Om te illustreer wat dit beteken wanneer ons sê dat ’n Christen ’n nuwe skepsel in Christus moet word, het…

Oupa se oorlosie

Henry Clay Work het in 1876 die lied My Grandfather’s Clock geskryf. Die lied beskryf hoedat ’n oupa se staanoorlosie die eienaar se lewensdae getrou aftik. Kinderdae, volwasse jare en ouderdom word deur middel van Oupa se geliefde staanoorlosie bekyk. Die refrein lui so: Negentig jare sonder sluimering Tik, Tok, Tik, Tok Lewensjare word besing, Tik Tok, Tik, Tok. Maar…

’n fokus op regverdigheid

Gedurende die afgelope 135 jaar waarin liga bofbal gespeel is, het nog slegs 20 gooiers ’n perfekte wedstryd gespeel. Op 2 Junie 2010 het Armando Galarraga van die Detroit Tigers dit wel reggekry en hy sou dan die 21ste gewees het. Maar die skeidsregter het ’n fout begaan en hom daardie eer ontneem. Toe die video gespeel is, het dit…

Die waarde van arbeid

Daar is Christene wat glo dat werk iets sleg is – ’n vloek wat God op die mens geplaas het nadat Adam en Eva gesondig het. Indien hierdie verkeerde idee nie reggestel word nie, kan hierdie foutiewe siening mense laat voel dat die werk wat hulle doen nie vir God belangrik is nie – of altans nie so belangrik as…

Die waarde Van arbeid

Daar is Christene wat glo dat werk iets sleg is – ’n vloek wat God op die mens geplaas het nadat Adam en Eva gesondig het. Indien hierdie verkeerde idee nie reggestel word nie, kan hierdie foutiewe siening mense laat voel dat die werk wat hulle doen nie vir God belangrik is nie – of altans nie so belangrik as…

wêreld van miere

Een van die hoogtepunte van my taak as kollege president, is om die studente wat hulle studies voltooi het, by te staan. Een jaar, toe ek die gradeplegtigheid bygewoon het, was ek opgewonde by die gedagte dat hierdie studente gereed was om die wêreld in te gaan om die veranderende krag van die koninkryk van Christus te proklameer. Onderweg daarheen…

Die noodsaaklikheid vir trane

Na die verskriklike aardbewing in Haïti, was ons almal oorweldig deur die beelde van verwoesting en ellende wat die mense daar ondervind het. Van al die foto’s wat ek gesien het, was die een wat my die meeste geraak het dié een van ’n vrou wat daar gestaan en na die verskriklike verwoesting gekyk het, terwyl trane oor haar wange…

Die probleem met Helde

As kind het ek ’n held gehad: iemand wat ek bewonder het – Pete Maravich. Hy was ’n basketspeler wat baie doele aangeteken het en die bal op wonderlike wyse hanteer het. Die probleem was egter dat omdat ek soos Pistol Pete wou wees, was ek ontevrede omdat God my gemaak het soos ek is. Toe ek eindelik besef het…

soek Die Boek

Een Sondag, in die gemeente waar ek leraar was, het ek drie kinders beveel om verskeie geskrifte, waarop Bybelverse geskryf was en wat ek versteek het, te soek. Ek het belowe dat wanneer hulle die geskrifte gekry het en die woorde hardop gelees het, sou ek aan elkeen ’n prys gee. Julle moes daardie kinders gesien het! Hulle het gehardloop,…